Wat leer die Bybel ons omtrent…?

R100.00

Vir een of ander rede is daar vandag soveel mense wat nie die Bybelse waarheid omtrent menige onderwerpe in die Bybel, wil hoor nie. Ek wil glo dat hierdie tendens afkomstig is van bedienaars wat nie bereid is om sekere onderwerpe aan te spreek nie en geriefshalwe maar net daarvan  vergeet asof dit nie deel is van die Bybel nie. Die meeste van die onderwerpe in hierdie boek vervat, val binne die kader van daardie groepering.

SKU: 7 Category: Tag:

Description

In hierdie boek word onder andere die volgende onderwerpe aangespreek:

Homoseksualisme; Verassing; Aborsie; Bloedlynvloeke; Gaan kindertjies hemel toe?; Varkvleis en Skilpvis (die eet daarvan); Mag ons met die dooies praat?; Hoe oud moet ons word? asook andere. /p>

Met die lees hiervan, sal jy baie gou besef dat daar weinig mense is wat hieroor praat en nog minder bedienaars is wat daaroor preek. Tog is die inhoud hiervan net so deel van die Bybel en behoort dit ook aan die mensdom also voorgehou te word. Of jy wat hierdie boek in jou hand vashou die waarheid soos dit hierin weergegee word gaan  vat en dit jou eie gaan maak, is natuurlik ‘n ander vraag – bloot omdat die mensdom vandag in so ‘n gemaksone leef en net graag wil hoor wat hul wil hoor.

Vanuit ‘n Bybelse perspektief word daar direk en onbeskaamd gekyk na wat die Woord van God vir ons as mens rondom elkeen van hierdie onderwerpe sê.