Is matig drink, Bybels korrek?

R50.00

Die inhoud van hierdie boek is iets wat nie geredelik aanvaar sal word nie. Drank is vrylik beskikbaar en dronkenskap vier hoogty in ons samelewing. Om ‘n saak te probeer uitmaak dat drankmisbruik sonde is, grens aan die onmoontlike. Eweneens, om iemand tot insig te bring dat selfs drankgebruik nie bevorderlik is nie, hetsy fisies hetsy geestelik, is byna onmoontlik. Gegewe dit, is dit juis baie belangrik dat ons moeite moet doen om te gaan kyk wat die Bybel rondom hierdie onderwerp sê.

Category: Tag:

Description

Wat jy met die inhoud van hierdie boek gaan maak, is uit en uit jou persoonlike keuse. Ek kan net bid dat jy werklik biddend voor ons Hemelse Vader sal buig sodat die Heilige Gees  jou kan oortuig van dit wat jy dalk nog verkeerd doen rondom hierdie aspek.

Moet nie verbaas wees oor hoe duidelik die Bybelse voorskrifte hieromtrent is nie. Mag ons Hemelse Vader elkeen oorvloedig seën met die lees hiervan.