Die mens wat God gebruik

R100.00

Daar is vir elkeen van ons ‘n baie belangrike en GROOT opdrag aangeteken in die Woord van God. Ons lees hiervan in Matt.28:19 waar Jesus Sy laaste opdrag aan Sy dissipels gee – om dissipels van al die nasies te gaan maak. Die hartseer is dat daar so min mense vandag is wat  gehoorsaam is aan hierdie opdrag.

SKU: 3 Category: Tag:

Description

Daar is vir elkeen van ons ‘n baie belangrike en GROOT opdrag aangeteken in die Woord van God. Ons lees hiervan in Matt.28:19 waar Jesus Sy laaste opdrag aan Sy dissipels gee – om dissipels van al die nasies te gaan maak. Die hartseer is dat daar so min mense vandag is wat  gehoorsaam is aan hierdie opdrag.

So baie mense dink dat hierdie opdrag is net bedoel vir die dominees, pastore of diegene met ‘n teologiese kwalifikasie. Sal dit u verbaas as u in hierdie dvd sien dat Jesus vandag op die markplein leef en dat dit  nie net vir elkeen van ons beskore is nie, maar inderdaad ons taak  is om hierdie GROOT opdrag te gaan uitvoer. Hoeveel verskonings gaan u nog aanvoer voordat u gaan besef dat dit is ook op u van toepassing is?

Is u beskikbaar?