GEE AAN DIE DUIWEL GEEN PLEK NIE – Ebook

R60.00

Baie mense wil nie oor Satan of van Satan praat nie, want dan gee ons mos eer en erkenning aan hom en word hy also agter elke bos gesoek. Ongeag enige menslike siening, bly Satan en sy demone ‘n groot Bybelse waarheid en werklikheid.

Category: Tag:

Description

Baie mense wil nie oor Satan of van Satan praat nie, want dan gee ons mos eer en erkenning aan hom en word hy also agter elke bos gesoek. Ongeag enige menslike siening, bly Satan en sy demone ‘n groot Bybelse waarheid en werklikheid.

Geestelike oorlogvoering is ‘n integrale deel van elke gelowige kind van God se daaglikse bestaan. Daarsonder moet jy aanvaar dat jy totaal verlore sal wees en inteendeel, die Satan sal baie graag wil h? dat jy van hom en sy demone maar net moet vergeet.

Elkeen van ons dra die verantwoordelikheid om dit wat Satan van ons gesteel het, te gaan terug wen. Hoe? Deur geestelike oorlogvoering in gebed te beoefen. Hierdie manier an beoefening is ook die weg tot bevryding.

Dit is ‘n mite om te dink dat die oomblik as jy ons Koning aanvaar as jou Verlosser, dat jy vry is van demone. Dit is nie wat ek in my Bybel lees nie. Geestelike oorlogvoering is die sleutel tot bevryding van Satan en sy demone, hetsy jy gered is hetsy jy ongered is.

In hierdie boek word daar na verskeie aspekte gekyk ? ons gesagsposisie, ons wapenrusting, die sewe terreine van oorlogvoering, ander geestelike wapens ensovoorts.

Vanuit ‘n baie direkte Bybelse perspektief, word hierdie onderwerp asook verskeie ander verbandhoudende aspekte, aangespreek.

Additional information

Type of Book

BOOK, EBOOK