Description
Daar is 3 leringe op elke USB stokkie.
USB 1 (Die mag v/d Tong – Wie gaan God sien? – Die gees van Atalia)
USB 2 (God maak nie dood nie! – Die Bloed van Jesus – Is jy lief vir Jesus?)
USB 3 (Wees Heilig! – Die Heerlikheid van God! – Jesus ons Geregtigheid)
USB 4 (Julle moet geloof in God hê – Vry van Vrees – Die Vrees van die Here)
USB 5 (Word jy ook gewurg? – Die Godsdiens gees ontbloot! – Die gees van die Leviatan!)
USB 6 (Koning, Priester & Profeet – Ek sal vir hom ‘n hulp maak – Wat dink God van die mens?)
USB 7 (God en my finansies – Die hart van die mens – Wie beheer die weer?)
USB 8 (Die Regterstoel vs Die GWT – Watter Bybel moet ons lees? – Vals Profete)
USB 9 (Die leuens van Vrymesselary – Tattoos – Die gees van Leuens)
USB 10 (Doping met die Heilige Gees – Wag op die Here – Ons moet bid. Hoekom?)
USB 11 (Is matig drink Bybels korrek? – Die vrug van die Heilige Gees – Vergewe en Vergeet)
USB 12 (Die Jesebel gees – Geestelike Oorlogvoering – Is die Bybel die Woord van God?)
USB 13 (Jesus wil jou beloon – in die hemel! – Jesus WIL jou genees – Eer jou vader & moeder)
USB 14 (God se plan met jou lewe – Die Hel bestaan werklik – Ken die Heilige Gees)
USB 15 (Die mens wat God gebruik – Vrou, swyg jy in die gemeente? – ‘n Man na God se hart)
USB 16 (Jy is wat jy dink – Kersfees – Afgodsfees? – Die Karakter van God)
USB 17 (Die Kruis – Afgodsimbool? – Wat leer die Bybel ons omtrent…? – Pasga vs Easter)
USB 18 (Is jy ook ‘n verslaafde? – Die Antichris en die NWO – Valentynsdag – Afgodsfees?)









